Johannes Schickerling
Kliniese Sielkundige
Dienste
Johannes is ‘n kliniese sielkundige wat psigoterapeuties werk met kinders, tieners en volwassenes. Hy het ‘n groot ervaringsveld opgebou wat verslawing, kinderterapie, neurodiversiteit en traumabehandeling insluit. Johannes het ‘n spesiale belangstelling in persoonlikheidsteurnisse en gebruik verskille assesserings, tegnieke en terapeutiese modaliteite om elke persoon holisties te kan verstaan. Sy werk met kinders en tieners is veral geskoei op gedragsprobleme en gemoedsteurnisse, asook emosionele reguleringsprobleme.
Johannes is ‘n kliniese sielkundige wat psigoterapeuties werk met kinders, tieners en volwassenes. Johannes het ‘n groot ervaringsveld opgebou wat verslawing, kinderterapie, neurodiversiteit en traumabehandeling insluit. Hy het ‘n spesiale belangstelling in persoonlikheidsteurnisse en gebruik verskille assesserings, tegnieke en terapeutiese modaliteite om elke persoon holisties te kan verstaan. Sy werk met kinders en tieners is veral geskoei op gedragsprobleme en gemoedsteurnisse, asook emosionele reguleringsprobleme.
Nuutste Video’s
Aanlyn kursus
Wenke om ADHD tuis te bestuur
Hierdie kursus is bedoel vir ouers wat na ‘n kind met ADHD omsien en meer wil leer oor praktiese stappe wat hulle kan neem om hul kind te ondersteun.
Wat sal ouers baat by die voltooiing van hierdie kursus?
- ‘n Dieper begrip van jou kind se gedrag
- Leer hoe om die beste uit jou kind na vore te bring
- Vonk jou kreatiwiteit aan om maniere te vind om jou kind by te staan
- Praktiese wenke om jouself op jou kind se sorgreis te ondersteun

“Terapie help om jouself beter te leer ken, wat help om die konstante baklei met jouself te stop. Gee jouself ‘n kans, leer jouself ken en kry vryheid.”